Ag, toe!?
Ek wou maar net
die lag van jou oë voel.
Ek wou maar net
gevang word in die spel
en geheimenis van jou lag.
Ek wou maar net.
… 'n lange pad van korte duur."
Ag, toe!?
Ek wou maar net
die lag van jou oë voel.
Ek wou maar net
gevang word in die spel
en geheimenis van jou lag.
Ek wou maar net.
… 'n lange pad van korte duur."