Ek, Myself And I



Dit word al stiller.
Die kosbare
pakkie
dieper
weg-
ge-
pak.
 
Onder
al die
maskers
en
nuwe
persoonlikhede,
lê ek,
half vergete.
 
ek,
my gedagtes,
my verlede.
 
'n Geestelike
diepstil.