uit
in
my
kom die roep!
die drade van my hart,
die middel van my maag,
my handpalms,
my hele gedagte,
en elke sintuig
beleef
'n harmonie.
'n Simfonie!
Oupa moes veg
en pappa studeer
dat ek mag droom.