Krap uit daai naam!
Sny sy stamboek,
breek sy takke af!
"Jy wil mos op die wind gaan lê!
Maar dit lieg jy mos!
Dis weghol dié!
Dis tjank en snol,
met geld en all, né!
Die groot weghol!