Ingevlieg …
toilette besoek …
aan boord die volgende vlug.
Jammer Detroit, ek wens
dit kon langer gewees het.
Die lewe is maar so:
Die wêreld in,
'n kortstondige verblyf,
en dan weer voort.
… en ek wens
dit kon langer gewees het.