Innemend


Jy's my soort mens.
My rede … die skyn van doel.
Smag ek na die suiwer in jou psige.
Ek's vol van lewe … alledaags ontkoppel.
Jou rein motief kristal duister en twyfel.
Liefling, jy's die orde in my legkaart.