Geïsoleer in die lawaai.
geïsoleer in die massabeweging.
geïsoleer.
Alleen kan jy sit en
wonder,
bekommer,
en ongemerk jou eie meemaak.
Geïsoleer in die lawaai.
geïsoleer in die massabeweging.
geïsoleer.