| TTTTTTTTTTTTTTTTTTTTTTTTTTTTTTTTTorings. |
| WWWWWWolkekrabbers. |
| GGeboue |
| en |
| die |
| plat |
| sy- |
| paad- |
| jie. |
| ”Kelders en slote word toegebou.” |
| BBBBBBBBBBBBBBBBBBBBBBBBBBBBBBBBBBBerge. |
| HHHHHHHHHHHeuwels. |
| KKoppies |
| en |
| die |
| kale |
| vlak- |
| tes. |
| ”Oor valleie en skeure word brûe gebou.” |