Maar dis die lewe,
bokram!
Vir jou's dit alles,
vir haar mooi niks.
Wees nou nugter!
Sluk die pil,
en sê jy't geleer.
OK?
Maar dis die lewe,
bokram!
Vir jou's dit alles,
vir haar mooi niks.
Wees nou nugter!
Sluk die pil,
en sê jy't geleer.
OK?