My voorkop frons
— die ogies staar strak;
'k gee 'n droë slukkie
en my hartjie bibber sag
'vandag móét ek!'
My voorkop frons
— die ogies staar strak;
'k gee 'n droë slukkie
en my hartjie bibber sag
'vandag móét ek!'