Met my pinkie pik ek 'n traantjie weg
Ingedagte tuur ek
na die druppel emosie
op my vingerpunt
en waarop dit alles moontlik dui.
Met my pinkie pik ek 'n traantjie weg
Ingedagte tuur ek
na die druppel emosie
op my vingerpunt
en waarop dit alles moontlik dui.