Ek voel die sensitiewe pols
nee; sagter, fyner -
jou liefderyke oë se invloed.
Skaam beantwoord jy my glimlag.
jou aanskoue
eindig
die argument -
soete vervulling.
steeds is jy
onaantasbaar.