(Die wêreld weet dit nie)
Buite dryf en dreun dit voort,
maar diep in my ondeurdringbare,
staan ek stil,
in my vloeibare emosie geweek
om dié intense oomblik
ná aan haar te wees.
(Die wêreld weet dit nie)
Buite dryf en dreun dit voort,
maar diep in my ondeurdringbare,
staan ek stil,
in my vloeibare emosie geweek
om dié intense oomblik
ná aan haar te wees.