Tydsbestek vs Tydsbestaan


Vrugbare kleure van somer
al flouer herrangskik
in skakerings van roes.

Het die wonder
van lewe
ook dié siel vervul,
noudat sy winter intree?