Skielik is ek ook alleen.
Skielik.
Met oge in vra-en-smeek verseël.
Daar's baie van die leegte.
'n Leegte wat nie
reageer nie
nie vra nie
niks sê nie
en dit wil nie sterf nie,
dis dood.